Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 21:25-26 Die Boodskap (DB)

25. Die res van Amon se geskiedenis word vertel in Die lewe en werk van al Juda se konings.

26. Ná sy dood is hy in die tuin van Ussa begrawe. Sy seun Josia het in sy plek koning geword.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 21