Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 21:11 Die Boodskap (DB)

“Koning Manasse van Juda het verskriklike dinge gedoen. Hy is selfs slegter as die Amoriete wat voor die Israeliete in die land gewoon het. Hy het sy mense geleer om goed te vereer wat nie gode is nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 21

Kyk 2 Konings 21:11 in konteks