Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 20:20 Die Boodskap (DB)

Die res van Hiskia se geskiedenis word vertel in Die lewe en werk van al Juda se konings. Daar word ook vertel van die dam en watervoor wat hy laat bou het om water in die stad in te lei.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 20

Kyk 2 Konings 20:20 in konteks