Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 20:19 Die Boodskap (DB)

Hiskia het Jesaja geantwoord: “Die boodskap van jou is reg so,” maar hy het by homself gedink: “Daar sal ten minste vrede en veiligheid wees so lank as wat ek leef.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 20

Kyk 2 Konings 20:19 in konteks