Elia het vir Elisa gesê: “Bly hier, want die Here stuur my Bet-El toe.” Elisa het geantwoord: “So seker as die Here en u leef, ek sal u nooit alleen laat gaan nie.” Hulle twee het toe Bet-El toe gegaan.