Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 2:16 Die Boodskap (DB)

Hulle het gesê: “Hier tussen ons is 50 sterk jongmanne tot u beskikking. Spreek net die woord dan sal ons u leier gaan soek! Miskien het die Here se Gees hom opgeraap en êrens op ’n berg of in ’n vallei neergesit.” “Nee, los dit maar,” het Elisa geantwoord, “moet hulle nie stuur nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 2

Kyk 2 Konings 2:16 in konteks