Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 18:32 Die Boodskap (DB)

Daarna sal julle na ’n ander land geneem word wat goed met Juda vergelyk. Daar sal graan en druiwe wees vir kos en wyn, met olywe en heuning. Dit is ’n land van oorvloed. Kies om te bly lewe, anders gaan ek julle doodmaak!“Moenie na Hiskia luister as hy julle mislei deur te sê: ‘Die Here sal ons red!’ nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 18

Kyk 2 Konings 18:32 in konteks