Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 18:31 Die Boodskap (DB)

“Moenie na Hiskia luister nie! Die koning van Assirië bied die volgende voorwaardes vir vrede aan: Maak die hekke oop en kom uit die stad uit. Dan sal ek elkeen toelaat om vrugte uit sy eie tuin te eet en water uit sy eie put te drink.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 18

Kyk 2 Konings 18:31 in konteks