Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 17:41 Die Boodskap (DB)

So het hulle die Here wel vereer, maar tegelyk ook hulle afgode bly dien. Hierin is hulle deur hulle kinders en kleinkinders nagevolg en dit hou vandag nog so aan.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 17

Kyk 2 Konings 17:41 in konteks