Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 17:4 Die Boodskap (DB)

Koning Hosea het teen Assirië in opstand gekom en twee dinge gedoen: hy het met koning So van Egipte onderhandel oor samewerking en hy het opgehou om sy belasting aan die Assiriërs te betaal. Toe die koning van Assirië dit uitvind, het hy Hosea onmiddellik gevang en in die tronk gegooi.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 17

Kyk 2 Konings 17:4 in konteks