Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 17:29 Die Boodskap (DB)

Die mense uit die vreemde volke het egter aangehou om ook elkeen hulle eie gode te dien in die stede waar hulle te lande gekom het. Hulle het beelde van hulle eie gode by die heilige plekke wat die Israeliete nog gebou het, gaan neersit.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 17

Kyk 2 Konings 17:29 in konteks