Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 17:26 Die Boodskap (DB)

Die volgende boodskap is toe na die koning van Assirië gestuur: “Die mense wat u in die omgewing van Samaria hervestig het, weet nie hoe om die God van die land te eer nie. Nou het Hy leeus gestuur wat onder hulle maai omdat hulle Hom nie reg dien nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 17

Kyk 2 Konings 17:26 in konteks