Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 17:21 Die Boodskap (DB)

Toe die Here destyds vir Israel van die koninkryk van Dawid laat wegbreek het, het hulle Jerobeam, die seun van Nebat, koning gemaak. Hy het die Israeliete van die Here af weggelei en hulle afgode laat dien.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 17

Kyk 2 Konings 17:21 in konteks