Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 17:13 Die Boodskap (DB)

Die Here het Israel én Juda deur profete en spesiale boodskappers gewaarsku: “Julle moet ophou met julle verkeerde dinge en na My toe terugkom. Wees gehoorsaam aan die wette en reëls wat Ek reeds lank gelede aan julle voorouers gegee het. Ek het dit weer deur die profete direk vir julle gegee.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 17

Kyk 2 Konings 17:13 in konteks