Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 15:5 Die Boodskap (DB)

Die Here het die koning met ’n velsiekte getref, wat hom tot by sy dood geteister het. Hy het in afsondering in ’n plek van sy eie gewoon. Intussen is sy seun Jotam in bevel van die paleis geplaas en het hy ook die land regeer.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 15

Kyk 2 Konings 15:5 in konteks