Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 15:20 Die Boodskap (DB)

Menahem het die geld in die hande gekry deur die land se ryk mense ’n spesiale belasting te laat betaal. Elkeen was verplig om 570 gram silwer betaal. Ná die betaling het Tiglat-Pileser besluit om nie die land aan te val nie, en is terug na sy eie land toe.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 15

Kyk 2 Konings 15:20 in konteks