Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 14:28 Die Boodskap (DB)

Die res van Jerobeam II se geskiedenis en alles wat hy gedoen het, ook sy dapperheid in gevegte en hoe hy Damaskus en Hamat vir Israel teruggeneem het, word vertel in Die lewe en werk van al Israel se konings.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 14

Kyk 2 Konings 14:28 in konteks