Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 14:27 Die Boodskap (DB)

Aangesien die Here nie besluit het om Israel van die aardbodem af weg te vee nie, het Hy Jerobeam II, die seun van Joas, gebruik om hulle te red.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 14

Kyk 2 Konings 14:27 in konteks