Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 14:15 Die Boodskap (DB)

Die res van Joas se geskiedenis en wat hy alles gedoen het, ook sy dapperheid in sy gevegte teen Amasia, die koning van Juda, word vertel in Die lewe en werk van al Israel se konings.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 14

Kyk 2 Konings 14:15 in konteks