Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 14:14 Die Boodskap (DB)

Toe het hy die stad geplunder: hy het al die goud en silwer wat hy kon kry, gevat, asook die waardevolle goed in die tempel en die stoorkamers van die paleis. Hy het dit, saam met die gyselaars wat hy gevang het, Samaria toe geneem.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 14

Kyk 2 Konings 14:14 in konteks