Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 13:7 Die Boodskap (DB)

Uiteindelik het Israel se leër gekrimp tot ’n skamele 50 ruiters, tien strydwaens en 10 000 voetsoldate. Die Arameërs het die ander doodgemaak en die leër van Israel soos stof vertrap.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 13

Kyk 2 Konings 13:7 in konteks