Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 13:25 Die Boodskap (DB)

Joas, die seun van Joahas, het die Israelitiese stede van Ben-Hadad teruggeneem wat Ben-Hadad se pa Gasael vroeër van Joahas verower het. Joas het Ben-Hadad drie keer verslaan en só die stede van Israel teruggeneem.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 13

Kyk 2 Konings 13:25 in konteks