Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 13:17 Die Boodskap (DB)

Daarop sê Elisa: “Maak die venster na die oostekant toe oop!” Die koning het dit gedoen. Toe sê Elisa: “Skiet!” Toe hy geskiet het, sê Elisa: “Dit is die Here se pyl van oorwinning oor Aram, want jy sal die Arameërs volkome by Afek verslaan.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 13

Kyk 2 Konings 13:17 in konteks