Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 12:8 Die Boodskap (DB)

Joas het Jojada en die ander priesters byeengeroep en gevra: “Waarom het julle nie die tempel herstel nie? Van nou af mag julle nie meer die tempelbydraes vir julleself gebruik nie. Dit moet alles gaan vir die restourasie van die tempel.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 12

Kyk 2 Konings 12:8 in konteks