Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 11:12 Die Boodskap (DB)

Toe alles gereed was, het Jojada die jong koning uitgebring. Hy het ’n kroon op sy kop gesit en die kroningsdokument vir hom gegee. Daarna het hulle olie op sy kop uitgegooi en hande geklap en hard uitgeroep: “Mag die koning lank lewe!” Só het hulle vir Joas koning gemaak.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 11

Kyk 2 Konings 11:12 in konteks