Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 11:11 Die Boodskap (DB)

Die soldate het die wapens gevat en ’n halfsirkel om die koning gevorm. Die halfsirkel om hom het van die tempel se suidelike hoek, by die brandofferaltaar verby, tot by die noordelike hoek gestrek. So is die koning baie goed beskerm.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 11

Kyk 2 Konings 11:11 in konteks