Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:30 Die Boodskap (DB)

Ten spyte daarvan het die Here vir hom gesê: “Jy het goed gedoen om die familie van Agab heeltemal uit te roei. Dit is wat Ek wou gehad het moes gebeur. Daarom het Ek besluit dat jou kinders en kleinkinders en agterkleinkinders vier geslagte lank in Israel sal regeer.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:30 in konteks