Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:27 Die Boodskap (DB)

Daarna het hulle die gedenksteen ter ere van Baäl stukkend gebreek en die hele gebou afgebreek. Hulle het openbare toilette daarvan gemaak, en dit is waarvoor die plek nog steeds gebruik word.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:27 in konteks