Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:25 Die Boodskap (DB)

Toe Jehu klaar was met die offer, het hy vir die wagte en offisiere gesê: “Gaan in en maak almal dood. Niemand mag oorbly nie!”Die soldate is toe die tempel in en het die mense met swaarde doodgesteek en die lyke uitgegooi. Hulle het tot in die binneste heiligdom van die tempel ingegaan

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:25 in konteks