Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:13 Die Boodskap (DB)

“Wie is julle?” het hy gevra. “Ons is Ahasia se broers, van Jerusalem af,” het hulle geantwoord. “Ons is op pad om te gaan kyk hoe dit met die prinse en die koning se ma gaan.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:13 in konteks