Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 1:6 Die Boodskap (DB)

Hulle het geantwoord: “’n Man het na ons toe gekom en gesê: ‘Gaan terug na die koning wat julle gestuur het. Hier is ’n boodskap vir hom van die Here af: Is daar dan geen God in Israel nie? Hoekom gaan julle na Ekron toe om Baäl-Sebub daar te raadpleeg? Jy sal nie gesond word nie, jy gaan beslis sterf.’”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 1

Kyk 2 Konings 1:6 in konteks