Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 9:8 Die Boodskap (DB)

“Ek het hier nog ’n stukkie silwer,” antwoord die werker. “Ek sal dít vir die Godsman gee, dan kan hy vir ons sê waar om te soek.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 9

Kyk 1 Samuel 9:8 in konteks