Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 9:7 Die Boodskap (DB)

Saul sê vir die werker: “Ja, ons kan gaan, maar waarmee betaal ons die man? Die brood in ons sakke is gedaan. Ons het nie ’n geskenk by ons om vir die Godsman te gee nie. Wat anders het ons?”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 9

Kyk 1 Samuel 9:7 in konteks