Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 8:22 Die Boodskap (DB)

Die Here sê toe vir hom: “Luister na hulle en stel ’n koning oor hulle aan.” Samuel het vir die familiehoofde gaan sê: “Gaan elkeen eers terug na sy dorp toe.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 8

Kyk 1 Samuel 8:22 in konteks