Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 6:9 Die Boodskap (DB)

en kyk waarheen die koeie loop. As hulle na die plek toe gaan waar die ark vandaan kom, na Bet-Semes se kant toe, dan weet ons dit is die God van Israel wat hierdie groot moeilikheid oor ons gebring het. As hulle nie daarheen loop nie, dan weet ons dat dit nie Hy was wat ons so hard geslaan het nie, maar dat dit bloot toevallig met ons gebeur het.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 6

Kyk 1 Samuel 6:9 in konteks