Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 6:5 Die Boodskap (DB)

Maak beeldjies van die swere en van die rotte wat julle land verniel, en erken só dat die God van Israel ’n magtige God is. Miskien sal Hy julle en julle gode en julle land dan nie meer laat swaarkry nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 6

Kyk 1 Samuel 6:5 in konteks