Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 6:18 Die Boodskap (DB)

Die goue rotte is weer gegee in die plek van al die Filistynse dorpe waaroor die vyf regeerders beheer gehad het, die groot dorpe met mure om en ook die kleiner dorpies sonder mure. Die klipplaat waarop hulle die ark van die Here neergesit het, is vandag nog daar op die stuk grond van Josua van Bet-Semes.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 6

Kyk 1 Samuel 6:18 in konteks