Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 6:12 Die Boodskap (DB)

Die koeie het reguit na Bet-Semes toe geloop. Hulle het geloop en bulk, maar al die tyd padlangs gehou sonder om links of regs af te draai. Die regeerders van die stadstate het agter die wa aangeloop tot by die grens van Bet-Semes.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 6

Kyk 1 Samuel 6:12 in konteks