Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 5:4 Die Boodskap (DB)

Maar vroeg die môre daarna lê Dagon wéér plat op sy gesig voor die ark van die Here. Sy kop en hande het afgebreek en het in die deur van die tempel gelê. Net Dagon se lyf was nog heel.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 5

Kyk 1 Samuel 5:4 in konteks