Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 5:3 Die Boodskap (DB)

Vroeg die volgende dag, toe die mense van Asdod daar kom, sien hulle Dagon het plat op sy gesig geval voor die ark van die Here. Hulle het Dagon opgetel en hom weer regop op sy plek gesit.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 5

Kyk 1 Samuel 5:3 in konteks