Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 5:11 Die Boodskap (DB)

Hulle roep toe weer die vyf regeerders van die Filistynse stadstate bymekaar en sê vir hulle: “Stuur tog die ark van die God van Israel na sy plek toe terug, anders is ons en ons mense almal dood.” Die mense van die dorp het verskriklik bang geword, want die Here het die plek laat swaarkry.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 5

Kyk 1 Samuel 5:11 in konteks