Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 5:1-2 Die Boodskap (DB)

1. Die Filistyne het die ark van God van Eben-Haeser af Asdod toe gevat.

2. Daar het hulle die ark in die tempel van hulle god Dagon ingevat en dit langs die beeld van Dagon neergesit.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 5