Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 4:12 Die Boodskap (DB)

’n Man van die Benjaminstam het van die geveg af weggehardloop en dieselfde dag nog in Silo aangekom. Sy klere was geskeur en daar was grond op sy kop.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 4

Kyk 1 Samuel 4:12 in konteks