Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 3:6 Die Boodskap (DB)

Die Here het weer geroep: “Samuel!” Samuel het opgestaan en na Eli toe gegaan en vir hom gesê: “U het my geroep. Het u my nodig?” Eli het weer geantwoord: “Nee, ek het jou nie geroep nie, my kind. Gaan lê maar weer.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 3

Kyk 1 Samuel 3:6 in konteks