Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 29:4 Die Boodskap (DB)

Maar die Filistynse regeerders was die joos in vir Akis en sê vir hom: “Laat die man dadelik omdraai! Stuur hom terug na die plek toe waar jy gesê het hy kan bly. Hy trek nie saam met ons uit oorlog toe nie. Netnou spring hy om in die geveg. Daar is nie ’n beter manier om sy koning se guns te wen as met ons eie mense se koppe nie!

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 29

Kyk 1 Samuel 29:4 in konteks