Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 29:3 Die Boodskap (DB)

Die Filistynse regeerders sê toe: “Maar wat soek hierdie klomp Hebreërs hier?”Waarop Akis hulle antwoord: “Dis mos Dawid, een van Saul, die koning van Israel, se offisiere. Hy is al ’n hele ruk by my. Vandat hy van Saul af weggeloop het tot vandag toe kon ek nog nie met hom fout vind nie.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 29

Kyk 1 Samuel 29:3 in konteks