Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 28:8 Die Boodskap (DB)

Saul het homself vermom en gewone klere aangetrek. Hy en twee van sy werkers het in die nag na die vrou toe gegaan. Daar aangekom, sê hy vir haar: “Jy moet asseblief vir my iemand se gees oproep. Ek sal vir jou sê wie s’n.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 28

Kyk 1 Samuel 28:8 in konteks