Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 28:2 Die Boodskap (DB)

“Maar natuurlik,” het Dawid geantwoord. “U Majesteit sal self sien wat ek kan doen.”“Goed so,” het Akis gesê. “Dan is jy, so lank as wat die oorlog aanhou, my persoonlike lyfwag.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 28

Kyk 1 Samuel 28:2 in konteks