Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 25:1 Die Boodskap (DB)

Samuel is oorlede en die hele Israel het saamgekom om oor hom te huil. Hulle het hom by sy huis in Rama begrawe. Dawid het afgegaan na die Maonwoestyn.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 25

Kyk 1 Samuel 25:1 in konteks