Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 24:3 Die Boodskap (DB)

Saul het met drie afdelings van die heel beste manskappe van Israel gegaan om Dawid en sy manne by die kranse van die Klipbokrotse te gaan soek.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 24

Kyk 1 Samuel 24:3 in konteks